Comments for Bastardo Wingerd & Wynkelder

Opmerking op Slanghoek Vallei deur Tigerlily
Het eers weer hier kom lees na die Slanghoek Merlot van nou die aand.

Jy is bevoorreg om in sulke weelde te leef, Uno.

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur Basil
Self gewonder of die ou nog lewe. So in die elke dag se dinge, vergeet ek om weer ‘n slag daar in die vallei so sitsit onder die boom saam met daai neef van my van daai vallei wyne te drink.

Trosman, jy moet laat hoor van jou, daar is baie om te vertel. Lol!

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur sonkind
Lewe jy nog?

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur Basil
Welgedaan Trosman.

Ek is so bly dat die winter jou weer nader getrek het. Ons het jou gemis hier in die “text wereld”.

Jy het seker raakgelees en gesien dat mense gekom en gegaan het, soos die -commenter- hier bo.

O ja, ek lees hier en daar, maar lees myself nerens in die ander stoepsit boer vas nie……. hy is hierdie keer regtig ver die lande in met daardie rooi gevaarte van hom.

Ek wonder wat ploeg die ou dan die lande so? Dit wil my amper voorkom asof hy diep ploeg en het seker ‘n hele ander plan met daardie grond van hom wat hy so lief het.

Biegblok het vir ‘n oomblik te groot geraak vir een of ander mensie en die het duidelik nie werk gehad vir haar/sy hande nie. Ek is bly om te sien dat die ander jou so mooi ondersteun met Biegblok en ek wonder wie sal die volgende ene wees wat daar kom bieg? LOL!!! Ek meen, dit is altyd goed om te sien wat  ander swaar op die hart dra en hier en daar raad te gee.

Sodra Tros weer ‘n vuur wil maak brand, moet Tros so sê, dan maak ons so. Ek het hoeka lanklaas die ou lyf lekker geswaai.

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur maxie
Dit was ‘n puik idee, het gereeld daar ingeloer en probeer raadgee. Ek is so bly dis terug, dankie!

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur vokov
Jis ou Baster, ek is bly jy is ook weer terug.  Ek gaan nie die keer op jou vokin nerwe kom werk nie, so relax.  Afika maak ‘n man mak.

Jammer om van Leah te hoor.  Mens weet nie voor jy nie weet nie.  Gaan jy nou weer blog?  Ek gaan nie, maar ek wil maar so bietjie die ou vokin volkie se siele trek hier en daar, ‘n been omdraai en ‘n comment los in die verbygaan.

Dus is ou Vokof nie ‘n blogger nie, maar ‘n commenter.  Of ‘n vokin commentator!

Groete

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur Pagoda32
Voorspoed

Ek het so ‘n vinnige oog gegooi en ek hoop van harte dat die ene nie ook in ‘n nagmerrie gaan ontaard nie.  Die idee is goed, maar solank ‘n “open door” setup gevolg word gaan daar kansvatters wees wat stront wil maak.

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur rosalindfranklin
Hi,

Hoekom hou jy nie net die blog vir jouself nie, en maak dit net jou eie plek waar net jy kan skryf nie. Ander mense kan mos op hulle eie blogs skryf. Dan kan so iets nie weer gebeur nie.

Dit is net ‘n voorstel. Groete

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur Die Wolf
Ek het ‘n “contributor” geskep.

Sien verdere inligting by die e-pos wat ek aan jou gestuur het.

Opmerking op Van Biegblok na Kaalkop deur Roer
Goeie inisiatief.