Geseende Kersfees! December 24, 2007
Posted by unobastardo in Luister.4 comments
Vir almal en spesiaal vir Platt! Geseende Kersfees en die mooiste 2008!
Drink wyn! December 9, 2007
Posted by unobastardo in Luister.3 comments
Ek skeep my blog af en ek skeep my vriende ook af (Sorry Emetiestrepie!). As ek nie werk nie, slaap ek of eet ek, maar niks veel tussen in nie. Dis oestyd, dis woestyd. Hier is sommer net ‘n lekker lawwe video! Anderdag gesels ek weer.


