jump to navigation

Bastardo is …

Bastardo (Trousseau Noir, Tressot) is an old variety of red wine grape. It is grown in small amounts in many parts of Western Europe; most famously it is used in Portuguese port wine. It makes deep cherry red wines with high alcohol and flavours of red berry fruits.

Comments»

1. Skoorblok - Oktober 25, 2007

Wee’ jy, hier kry ek nou sommer op die hitte van die dag lus vir ‘n bottel van bogenoemde. Dit wil gedoen wees – fantastiese beskrywing. Ek neig na droe wit as die son sy tande teruggesit het. Die rooi is vir die kaggelvuur en bredies. En jaaare se dinge sit en gesels onder dik komberse.

2. attie - Oktober 25, 2007

Welkom en nogmaals welkom. Mag jou verblyf hier op hierdie “kuber-dorpie” van ons ‘n aangename verblyf wees. Ons het jou adres. Ons gaan kom kuier.

3. KruidjieRoerMyNie - Oktober 25, 2007

Welkom! :-)

4. Johan Swarts - Oktober 25, 2007

Hartlik welkom :-)

5. Basil - Oktober 25, 2007

Bastardo, nês jy daar sê, Afrika is nie vir sissies nie.

Wingerde … ai man, om so tussen die wingerde te lewe is maar net ‘n plesier.

Skoorblok, jy sê dit reg, die rooi is hoeka vir kaggelvuur en bredies. Ja, die jaaare se dinge gesels onder dik komberse is tog so waar.

Welkom hier in die Blogs Wingerde! … hehe!

6. unobastardo - Oktober 26, 2007

Baie dankie almal! Ek hou die glase vol!

7. platterfuss - Oktober 27, 2007

Hoop jy’s hier om te BLY!!!!!!!

I like!!!!!

8. kostannie - Oktober 29, 2007

Oe, hierdie Bolander hou net so baie van ‘n lekker wyntjie, veral ‘n rooie. Baie Welkom!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.