Comments on: Van Biegblok na Kaalkop

By: Basil
Self gewonder of die ou nog lewe. So in die elke dag se dinge, vergeet ek om weer ‘n slag daar in die vallei so sitsit onder die boom saam met daai neef van my van daai vallei wyne te drink.

Trosman, jy moet laat hoor van jou, daar is baie om te vertel. Lol!

By: sonkind
Lewe jy nog?

By: Basil
Welgedaan Trosman.

Ek is so bly dat die winter jou weer nader getrek het. Ons het jou gemis hier in die “text wereld”.

Jy het seker raakgelees en gesien dat mense gekom en gegaan het, soos die -commenter- hier bo.

O ja, ek lees hier en daar, maar lees myself nerens in die ander stoepsit boer vas nie……. hy is hierdie keer regtig ver die lande in met daardie rooi gevaarte van hom.

Ek wonder wat ploeg die ou dan die lande so? Dit wil my amper voorkom asof hy diep ploeg en het seker ‘n hele ander plan met daardie grond van hom wat hy so lief het.

Biegblok het vir ‘n oomblik te groot geraak vir een of ander mensie en die het duidelik nie werk gehad vir haar/sy hande nie. Ek is bly om te sien dat die ander jou so mooi ondersteun met Biegblok en ek wonder wie sal die volgende ene wees wat daar kom bieg? LOL!!! Ek meen, dit is altyd goed om te sien wat  ander swaar op die hart dra en hier en daar raad te gee.

Sodra Tros weer ‘n vuur wil maak brand, moet Tros so sê, dan maak ons so. Ek het hoeka lanklaas die ou lyf lekker geswaai.

By: maxie
Dit was ‘n puik idee, het gereeld daar ingeloer en probeer raadgee. Ek is so bly dis terug, dankie!

By: vokov
Jis ou Baster, ek is bly jy is ook weer terug.  Ek gaan nie die keer op jou vokin nerwe kom werk nie, so relax.  Afika maak ‘n man mak.

Jammer om van Leah te hoor.  Mens weet nie voor jy nie weet nie.  Gaan jy nou weer blog?  Ek gaan nie, maar ek wil maar so bietjie die ou vokin volkie se siele trek hier en daar, ‘n been omdraai en ‘n comment los in die verbygaan.

Dus is ou Vokof nie ‘n blogger nie, maar ‘n commenter.  Of ‘n vokin commentator!

Groete

By: Pagoda32
Voorspoed

Ek het so ‘n vinnige oog gegooi en ek hoop van harte dat die ene nie ook in ‘n nagmerrie gaan ontaard nie.  Die idee is goed, maar solank ‘n “open door” setup gevolg word gaan daar kansvatters wees wat stront wil maak.

By: rosalindfranklin
Hi,

Hoekom hou jy nie net die blog vir jouself nie, en maak dit net jou eie plek waar net jy kan skryf nie. Ander mense kan mos op hulle eie blogs skryf. Dan kan so iets nie weer gebeur nie.

Dit is net ‘n voorstel. Groete

By: Die Wolf
Ek het ‘n “contributor” geskep.

Sien verdere inligting by die e-pos wat ek aan jou gestuur het.

By: Roer
Goeie inisiatief.

By: unobastardo
Baie, baie dankie almal, vir die mooi woorde en die ondersteuning.

Wolf, ek het jou voorstel gaan naslaan, maar ongelukkig werk dit nie heeltemal so nie. Users / Authors moet of reeds hulle eie blog hê, of hulle sal invite word om ‘n eie blog ook oop te maak, as ek die storie reg verstaan. In effek is daar dan nie meer die totale anonimiteit nie. Ek is maar tegnologies gestremd, so as jy van ‘n manier weet hoe om dit te doen, mail my asseblief by unobastardo at gmail dot com – ek sal dit baie waardeer.

Intussen volg ek maar WordPress Support se raad en export die blog een keer per dag. Omdat daar nie baie graphics is nie, neem dit ‘n paar sekondes en neem nie baie spasie op nie. So “backup” ek dus die hele blog en kan dit altyd weer ge-import word in totaliteit as iemand weer so orig is om dit te delete.

Ongelukkig verloor mens dan net weer die domain naam, maar ek is seker tussen ons sal ons aan baie name kan dink waarmee die blog sal kan voortgaan