Mens moet onthou, maar ook leer om te ‘vergeet’! Nie die ‘permanente’ vergeet nie…. maar daardie een wat help om die seer minder te maak… anders, op ‘n stadium, begin die lewe by mens verby gaan…… En, daar’s altyd, erens, nog ‘n lewe oor wat mens moet leef…..
Met die diepste respek teenoor die gasheer hier –
Basil, fucked for life is nie noodwendig ‘n nadeel nie – mits dit natuurlik ‘n good fuck was!
My beskeie oorwoë mening:
‘n Mens behoort nie te vergelyk in ‘n mens se liefdes nie. Geen twee siele is tog identies nie? Die aanbied en ontvang van liefde tussen twee siele definieer die verhouding en maak dit telkens ‘n unieke ervaring.
Om te kan aangaan; om opnuut weer te kan ervaar, hoef ‘n mens nie noodwendig te vergeet om te onthou nie – miskien eerder plek-plek leer om te onthou om te vergeet – nogal ‘n ligte liedjie van ouds met dieper as die oppervlak woorde…
Troster, as ek dit nie mis het nie, is dit een van ding se gunsteling leesgoed waarin die hoofkarakter alles opsom met: “Ek kan sê: ek het jou liefgehad.” Ouboetding?
Ja, somtyds is dit nodig om te onthou.
Dis nie die nodigheid om te onthou nie, maar die onvermoë om te vergeet, dikwels, wat manman by die besef bring dat net niks kan vergelyk nie.
Mens moet onthou, maar ook leer om te ‘vergeet’! Nie die ‘permanente’ vergeet nie…. maar daardie een wat help om die seer minder te maak… anders, op ‘n stadium, begin die lewe by mens verby gaan…… En, daar’s altyd, erens, nog ‘n lewe oor wat mens moet leef…..
hoor hoor platter!!!! “/me applause”
Son, dis soos Ding sê, die onthou loop maar altyd saam met mens, omdat mens eintlik nooit kon vergeet nie.
Platt, dis ‘n mooi onthou, nie ‘n ophou-lewe-onthou nie. Dis ‘n seer onthou, met lekker daarby. En die lewe gaan aan, hoor. Ek besef dit!
Soms kan mens dit nooit vegelyk nie en dan is jy soos die Engelsman sê ….. “FUCKED FOR LIFE”
Waar, of nie?
Met die diepste respek teenoor die gasheer hier –
Basil, fucked for life is nie noodwendig ‘n nadeel nie – mits dit natuurlik ‘n good fuck was!
My beskeie oorwoë mening:
‘n Mens behoort nie te vergelyk in ‘n mens se liefdes nie. Geen twee siele is tog identies nie? Die aanbied en ontvang van liefde tussen twee siele definieer die verhouding en maak dit telkens ‘n unieke ervaring.
Om te kan aangaan; om opnuut weer te kan ervaar, hoef ‘n mens nie noodwendig te vergeet om te onthou nie – miskien eerder plek-plek leer om te onthou om te vergeet – nogal ‘n ligte liedjie van ouds met dieper as die oppervlak woorde…
Troster, as ek dit nie mis het nie, is dit een van ding se gunsteling leesgoed waarin die hoofkarakter alles opsom met: “Ek kan sê: ek het jou liefgehad.” Ouboetding?
Hmmm…. * sug * Jaaaa, Wikkeltjie … * sug * ding sluk maar SWAAR aan daai troetelnaam – wat is erger – die “Ou” of die “boet”? hehe
Enewel, yep ja, daai ene, Wikkeltjie, daai is die woorde uit een van ding se gunstelinge – was Josef se woorde in Kennis. Wikkels onthou alte mooi.
Wie is Leah?
René – sy is iemand wat my BAIE na aan die hart lê, maar sy lewe nie meer nie.
Ai Trossie = ek ken daai gevoel jongie! Sterkte! Ek is dankbaar dat ek iets soos onthou oorhet! Dit help vir die moeiliker dae!!